Afrikaans โ€“ Soek die Paadjie! Vlak 2

R110.00

1 in stock

Categories: , , Tag:
Description

Soek die paadjie! Vlak 2 bevat iewat moeiliker doolhowe en meer items om te tel. Met hierdie opwindende aktiwiteitsboek soek die kind nie net die regte pad deur elke doolhof nie, maar leer ook speel-speel tel. Die pen word gebruik om die regte hoeveelheid items in die sirkels neer te skryf en die skoonveepapier maak dit maklik om โ€™n fout uit te vee en oor te begin. โ€™n Reuse-plakkaat word ingesluit!

Additional information